Sweet Dreams (исполнитель: Karlien Van Jaarsveld)

Sweet dreams baby.

Ek lees jou SMS, vergeet van al die res.
In my hart is jy vir altyd ingeprent.
Jy’s ’n deel van my, dit sal altyd so bly... so bly...so bly....

Soos dit later word, dink ek meer aan jou.
Het al jou smse op my foon gehou.
Net voor ek gaan slaap.
Wag ek dat jy sê..... jy sê...... jy sê.....

Sweet dreams baby, lekker doeks.
Gaan jy my heelnag in jou drome soek.
Soos ’n ridder in ’n storieboek.
Sal jy my kry ek wil hê jy moet.

Sweet dreams baby sê vir my.
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry.
As die son op kom en die droom verdwyn.
Voel ek jou nog hier naby my.

Sweet dreams....

Toe ek wakker word, dink ek weer aan jou.
Ek sukkel om gisteraand se droom te kan onthou.
Daar was ek en jy, soene en champagne .... champagne... champagne....

Sal ek jou weer vanaand in my drome kry.
By dieselfde boom soos met ons eerste vry.
Waar jy my vertel hoe jy my altyd sal bel.....sal bel...sal bel...sal bel...

 Sweet dreams baby, lekker doeks.
Gaan jy my heelnag in jou drome soek.
Soos ’n ridder in ’n storieboek.
Sal jy my kry ek wil hê jy moet.

Sweet dreams baby sê vir my.
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry.
As die son op kom en die droom verdwyn.
Voel ek jou nog hier naby my.

Sweet dreams....

En al voel ek ver van jou.
Sal ek dit altyd onthou,...onthou....onthou....onthou.....
Dis waaraan ek vashou.....waaraan ek vashou.
As ek vanaand weer wakker lê.
Sal jy my bel om te sê, my baby slaap jy al.
Ons kan praat en praat tot jou oë toeval.

Sweet dreams baby, lekker doeks.
Gaan jy my heelnag in jou drome soek.

Sweet dreams baby, lekker doeks.
Gaan jy my heelnag in jou drome soek.
Soos ’n ridder in ’n storieboek.
Sal jy my kry ek wil hê jy moet.

Sweet dreams baby sê vir my.
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry.
As die son op kom en die droom verdwyn.
Voel ek jou nog hier naby my.

Sweet dreams.

Sweet dreams.

Sweet dreams.

Sweet dreams.

Sweet dreams baby sê vir my.
Dat jy my iewers in ’n droom sal kry.
As die son op kom en die droom verdwyn.
Voel ek jou nog hier naby my.

Sweet dreams.
Послушать/Cкачать эту песню
Mp3 320kbps на стороннем сайте

Видео к песне:
Открытка с текстом :
Удобно отправить или распечатать
Создать открытку
У нас недавно искали песни:
Bittersweet memories Bullet for my valentine  Budapest  The Baddest Man Alive feat RZA The Black Keys  Flogging molly rebels of the sacred heart  The Verve The Sun The Sea  Roundtrip to Hell and Back Children of Bodom  Люби меня так  На Поле Танки Грохотали Чиж 
О чем песня
Karlien Van Jaarsveld - Sweet Dreams?
2020 © Tekstovoi.Ru Тексты песен