Отсутствует (исполнитель: Неизвестен)

Ek is oppad na my favourite dansplek vir ‘n jol 
Ek swaai uit vir ‘n possible highjack by die mall 
Ek parkeer op my favourite parkplek 
Lig my hemp op om te kyk na my sixpack 
My meisie en my pelle noem my Ray Mack 
Maar ek is Raymond Macnellie

Pre [bad word] 
En die olie in my hare is jellie 
Oppie vloer is niemand niemand se pellie 
Met ‘n moonwalk is ek vinnig innie middel 
En ek swaai my heupe sonder om te sukkel

 [bad word] 
Ons doen die Macarena Mambo 
Daars meel op die vloer 
Die Macarena Mambo my broer 
Ons doen die Macarena Mambo 
Daars meel op die vloer 
Die Macarena Mambo, my broer

Eks gesweet daar is kristalle op my voorkop en ek hol 
Na my meisie laat sy luister na my hartklop van die jol 
En almal skrik toe daar iemand die musiek stop 
Met sy leerbroek en sy baadjie en sy hoed op 
Sy meisie en sy pelle noem hom B-bob 
Maar hy's Bobbie Bobbejaanski

Pre [bad word] 
En die olie in my hare is jellie 
Oppie vloer is niemand niemand se pellie 
Met ‘n moonwalk is ek vinnig innie middel 
En ek swaai my heupe sonder om te sukkel

 [bad word] 
Ons doen die Macarena Mambo 
Daars meel op die vloer 
Die Macarena Mambo my broer 
Ons doen die Macarena Mambo 
Daars meel op die vloer 
Die Macarena Mambo, my broer

Dit is duidelik daars ‘n helse kompetisie by die jol 
Ray en Bobbie staan en chat by die ablusie dit is vol 
Jy [bad word] my moves jy vra nie eers permissie 
En jy stamp my ok en se nie eers askies nie 
Ek daag jou uit ‘n Limbo kompetisie 
Bobbejaanski teen Macnellie

Pre [bad word] 
En die olie in my hare is jellie 
Oppie vloer is niemand niemand se pellie 
Met ‘n moonwalk is ek vinnig innie middel 
En ek swaai my heupe sonder om te sukkel

 [bad word] 
Ons doen die Makarina Mambo 
Daars meel op die vloer 
Die makarina Mambo my broer 
Ons doen die makarena Mambo 
Daars meel op die vloer 
Die Makarina mambo, my broer
Послушать/Cкачать эту песню
Mp3 320kbps на стороннем сайте

Открытка с текстом :
Удобно отправить или распечатать
Создать открытку
У нас недавно искали песни:
Ballad of the Crystal Ponies  A Reach For Glory Blackmill  Daylight Genetix Remix Drumsound  Luciana Vaona - Love and Pet  Бойня HMR  Bitte Spitte 2012 DoN-A GineX  Camo and Krooked - Get Dirty  Chanaparh Undo feat A Chilla 
О чем песня
Неизвестен - Отсутствует?
2020 © Tekstovoi.Ru Тексты песен