Pa En Seun (исполнитель: Bok Van Blerk)

Ek staan hier alleen langs jou graf
En ek wens so graag jy was nog hier
Dat ons net kon praat,
En ons trots kon laat vaar
En ek net jou Pa kon wees

Net die beste wil ek vir jou he
Maar daai woorde was nooit net gese
En hier waar jy le my seun weet ek nie
Tyd was te min om oor te begin

Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
In Jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy’s my kind.

Se my hoe word 'n Pa so alleen
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Jou woorde draai steeds in my kop
Daar is soveel wat 'n Pa nog wou vra
Maar eendag moes jy ook 'n pa word my kind
En dan sou jy alles verstaan

Soos 'n pa wat sy lewe sou gee
Met sy trane wat die see weg sou vee
Maar hier waar jy le my seun
Weet ek die tyd was te min
En niks maak meer sin

Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy's my kind.
Послушать/Cкачать эту песню
Mp3 320kbps на стороннем сайте

Видео к песне:
Открытка с текстом :
Удобно отправить или распечатать
Создать открытку
У нас недавно искали песни:
Некое некого  Не запортачь  Тбили- 3 метра  Шаманг кинг  Прочь какая  Там где ты Basic  Ищю девушку 
О чем песня
Bok Van Blerk - Pa En Seun?
2020 © Tekstovoi.Ru Тексты песен