De la Rey (исполнитель: Bok van Blerk)

Op 'n berg in die nag
Lê ons in die donker en wag.
In die modder en bloed lê ek koud,
Streepsak en reën kleef teen my.

En my huis en my plaas - tot kole verbrand,
Sodat hulle ons kan vang!
Maar daai vlamme en vuur brand nou diep,
Diep binne my...

De la Rey, de la Rey! 
Sal jy die Boere kom lei, de la Rey, de la Rey?
Generaal, generaal, soos een man, sal ons om jou val, 
Generaal de la Rey! 

Oor die khakies wat lag: 
'n Handjie van ons teen 'n hele groot mag, 
En die kranse lê hier teen [bad word] .. 
Hulle dink dis verby! 

Maar die hart van 'n Boer 
Lê dieper en wyer - 
Hulle gaan dit nog sien! 
Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal! 

De la Rey, de la Rey! 
Sal jy die Boere kom lei, de la Rey, de la Rey?
Generaal, generaal, soos een man, sal ons om jou val,
Generaal de la Rey.

Want my vrou en my kind 
Lê in 'n kamp en vergaan, 
En die khakies se murg loop 
Oor 'n nasie wat weer op sal staan! 

De la Rey, de la Rey! 
Sal jy die Boere kom lei, de la Rey, de la Rey?
Generaal, generaal, soos een man, sal ons om jou val,
Generaal de la Rey.

Generaal, generaal, sal jy die Boere kom haal?
Послушать/Cкачать эту песню
Mp3 320kbps на стороннем сайте

Видео к песне:
Открытка с текстом :
Удобно отправить или распечатать
Создать открытку
У нас недавно искали песни:
Marakesh - День святого валентина  Armenio ashxarh Kilikia Mister X  KReeD наши мысли  Jamala подих  Nickleback - I love you  Православная Гвадалахара  Топалов без тормозов 
О чем песня
Bok van Blerk - De la Rey?
2020 © Tekstovoi.Ru Тексты песен