Volkslied (исполнитель: Suid-Afrika)

Uit die blou van onse hemel,  
Uit die diepte van ons see,  
Oor ons ewige gebergtes  
Waar die kranse antwoord gee.  
Deur ons vêr verlate vlaktes  
Met die kreun van ossewa.  [bad word] die stem van ons geliefde,  
Van ons land Suid-Afrika.  
Ons sal antwoord op jou roepstem,  
Ons sal offer wat jy vra:  
Ons sal lewe, ons sal sterwe,  
Ons vir jou, Suid-Afrika.
Послушать/Cкачать эту песню
Mp3 320kbps на стороннем сайте

Видео к песне:
Открытка с текстом :
Удобно отправить или распечатать
Создать открытку
У нас недавно искали песни:
Hepsi bir  Madonna Sky Fits Heaven  Бумага все стерпит  Barcode  Не бойся  Miley Cyrus Do My Thang  Брест 
О чем песня
Suid-Afrika - Volkslied?
2020 © Tekstovoi.Ru Тексты песен