Storie Van My Lewe (исполнитель: Bobby van Jaarsveld)

Wie weet, waar die liefde lê?
Net jy, sal dit vir my kan sê.
Ons weet, van geheime bou.
En ek sal, joune altyd by my hou.
Want ek, ek ken jou lankal, ek lees jou soos 'n boek.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.

Wie sal, weet hoe ons nou voel?
En wie sal, verstaan wat ek bedoel.
Ek weet, dis niks om te vergeet.
Maar van jou, sal ek altyd wil weet.
Want ek, ek ken jou al lankal, ek lees jou soos 'n boek.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.

Gaan jy my groet en vra, bly jy vanaand.
Dan hou ons by die storie lyn.
Net soos dit hier staan.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.

Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.
Послушать/Cкачать эту песню
Mp3 320kbps на стороннем сайте

Видео к песне:
Открытка с текстом :
Удобно отправить или распечатать
Создать открытку
У нас недавно искали песни:
Black Moon Shit Iz Real  Black Moon U Da Man  Финансы  Tyga rack city  She is got it  Break my heart  Danza Kuturo  АМАРХУУ 
О чем песня
Bobby van Jaarsveld - Storie Van My Lewe?
2020 © Tekstovoi.Ru Тексты песен