My Kreet (исполнитель: Bok van Blerk)
Is jy gebore? Donker Afrika se kind Voel jy verlore? Voel dit is nie eers jou skuld? Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, [bad word] jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het `n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, [bad word] jy my kreet Soek jy na rede? Om in Afrika te bly Soek jy na vrede? Soek net die lewe in die stry Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, [bad word] jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het ‘n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, [bad word] jy my kreet As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, [bad word] jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het ‘n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, [bad word] jy my kreet