Hatfield jol (исполнитель: Bok van Blerk)

As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons net name weg en ons maak lekker stront. En al my pêls, [bad word] hoshuis smiles, huis Madeliefie is lekker los, girls is net vir my, en ek sien toe daar `n bokkie, en ek laai
haar op my trokkie, sleep toe in Burnettstraat af, [bad word] is die plek... Vyf Bob Marley’s maak my gek.
As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons net name weg en ons maak lekker stront.
Stones
is ook
daar, pool game lyk naar, twee hoërskool meisies met puisies kom skop my op my jack, en ek gaan toe na
die barman, en ek kry `n koue bier, twee Breezers vir die cherries, maar die goed is vreeslik duur... dit maak
hul dronk so oor `n uur... daai Bob Marley’s draai nou suur. As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons
net name weg en ons maak net lekker stront.
Maloneys
rock, try daar my luck, probeer haar dronk maak met
wyne, sy stuur my in my moer, en ek try toe maar haar sussie, maar dis duidelik sy’s nie lus nie, ek chaff toe
maar haar niggie, maar die niggie is te rou... en die bouncer is haar ou... hy slaan my oë altwee potblou... en
die Breezers girls val flou... kan oom Bob Marley nie onthou... As Hatfield kom en ons raak dronk, gooi ons
net name weg en ons maak net lekker stront.
Drop Zone
gevind, drink my toe blind, Tequila’s, Brandies en
Jêggies heeltemal verslind, en ek val toe oor `n speaker, en ek breek my linker been, iemand slaan my met
`n bottel, en my aand is nou verby... deur die tralies van die tronk... hulle sê ek is poepdronk... 5 Bob
Marleys, 8 Black Labels, brandewyn so vier... 10 Tequila’s, 9 Jêggies, Breezers was te duur... As Hatfield
kom!
Послушать/Cкачать эту песню
Mp3 320kbps на стороннем сайте

Видео к песне:
Открытка с текстом :
Удобно отправить или распечатать
Создать открытку
У нас недавно искали песни:
Кривой рог  Душаа  Czar drive by  Руки народа  Так устроено что дети вырастают  Shimokawa mikuni  Mumkundik ber magan BaGi  Get goal 
О чем песня
Bok van Blerk - Hatfield jol?
2020 © Tekstovoi.Ru Тексты песен