Отсутствует (исполнитель: Неизвестен)
Jy ken al my lyntjies klaar Jy sing al my songs so saam Kom staan hier voor my en dans Dan wys jy vir my wie's baas Jy weet wat ek wil he En jy doen dit as ek so se So gee nou jou als vir my En kyk of jy my kan kry Want ek is lus so lus Om dit alles net vir jou te doen Want ek is lus so lus Om jou lippe en jou wang te soen Ek is lus vir jou om net aan te hou En te sien hoe jy van my ook hou Want ek is lus so lus vir jou Se my wat jy wil doen Is ons okay vir 'n soen Se my wat jy wil he Laat dit diep in my hart kom le Ek wil dit van jou af [bad word] Ek sal jou volg stap voor Wys maar die pad vir my Dit voel of jy my verlei