BMX En Bende (исполнитель: Bok Van Blerk)
Yepa Loop verdompd Pop 'n wheelie Toe ons nog laatjies was, het ons uit 'n boomhuis uit regeer. Toe alles alles was was ons ook vir alles blameer. Geen heinings, geen grense. Ek wens ek was weer nege, en weer saam met my BMX en Bende was legende in daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede 'n kop vir die Here Ek mis my verlede Toe ons die A-team was het ses van die beste soms beheer. Toe lewe veilig was, heet ons pa's op die grense marsjeer. Nou't heinings ons mense Ek wens ek was weer nege, en weer saam met my BMX en Bende was legende in daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede 'n kop vir die Here BMX en Bende was legende en daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede 'n kop vir die Here Ek mis my verlede Geen heinings, geen grense. Ek wens ek was weer nege, en weer saam met my BMX en Bende was legende in daardie jare was ons nie gevare Met BMX en Bende bly legende die beste verlede 'n kop vir die Here Ek mis my verleede BMX en bende, BMX en bende etc Ek mis my verlede