Afrikanerhart (исполнитель: Bok van Blerk)
In vuur en bloed vind ek my nou Soos elke Boer en kind en vrou ‘n Oormag kwyt nou oor ons land Staan gewapen tot die tand Sy skadu val ‘n donker wolk Oor die toekoms van ons volk En veg ons nie sal ons verdwyn By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein Trek ons die lyn. Kom Boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die khakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart. As jy my vra sal ek jou sê Hoê deep my hart se wortels lê As jy my vra sal ek jou wys Dis my grond hier in my vuis Kom Boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die khakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart. Al breek die hel agter ons los En al stort die hemel neer Hou die lyn en staan jou man Dis hier waar ons hul kan keer Staan vas, Suid-Afrika! Staan vas, Suid-Afrika! Kom Boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die khakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart. Ja, as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart.